Local newsNewsNewsSportSport
Warriors en Wolves kraai koning
VEREENIGING. – Die High Speed Warriors en die Wicket Wolves is Saterdag 13 November op Vereeniging Refractories se velde onderskeidelik as die Sedibeng Premierliga T20-reeks se o.13 en o.11-kampioene gekroon. Die Warriors het die Bullets met 88 lopies in die eindstryd geklop, terwyl die Wicket Wolves die Dekalb Chargers oortuigend met 5 paaltjies gewen het. …

VEREENIGING. – Die High Speed Warriors en die Wicket Wolves is Saterdag 13 November op Vereeniging Refractories se velde onderskeidelik as die Sedibeng Premierliga T20-reeks se o.13 en o.11-kampioene gekroon.
Die Warriors het die Bullets met 88 lopies in die eindstryd geklop, terwyl die Wicket Wolves die Dekalb Chargers oortuigend met 5 paaltjies gewen het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
