NewsNewsSportSport

Vat vyf Valia!

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia spog met vyf spelers wat die Gauteng Platteland o.17-Krieketspan gehaal het.  Die span gaan in Desember aan die SA Platteland Krieketweek by Kearsney College in KwaZulu Natal deelneem.   Die vyf spelers van die HS Transvalia in Vanderbijlpark wat die Gauteng Platteland o.17-span gehaal het, is van links: Dylan Erasmus, La …

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia spog met vyf spelers wat die Gauteng Platteland o.17-Krieketspan gehaal het.  Die span gaan in Desember aan die SA Platteland Krieketweek by Kearsney College in KwaZulu Natal deelneem.  

Die vyf spelers van die HS Transvalia in Vanderbijlpark wat die Gauteng Platteland o.17-span gehaal het, is van links: Dylan Erasmus, La Morgane Massyn,, Morne Johnson, Rico Fourie en Ruben van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button