Local newsNewsNews
Storm saai verwoesting by Lochvaal
'n Storm het vroeër vanmiddag skade in die Lochvaal omgewing aangerig.
LOCHVAAL. – Op die foto’s wat deur ‘n leser aangestuur is kan mens sien hoe bome en klimrame omgewaai is.
![]()
Het jy dalk foto’s geneem? Stuur gerus vir ons aan.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
