Local newsNewsNews

Besoek aan Jakobskop-begraafplaas beplan

Die Sektor 2-gemeenskapspolisieëringsforum, patroleerders en sekuriteitsmaatskappye beplan ’n besoek aan die Jakobskop-begraafplaas op Versoeningsdag (16 Desember).

VEREENIGING. – Die Sektor 2-gemeenskapspolisieëringsforum het in September vanjaar lede van die publiek na die begraafplaas vergesel sodat hulle die grafte van hul afgestorwe geliefdes in veiligheid kon besoek.  

Die algemene gevoel onder mense is dat dit gevaarlik is om die begraafplaas te besoek.  

Die idee is om as ’n groep te gaan sodat mense rustig en sonder vrees die grafte van hul geliefdes kan besoek.  

Stuur ’n WhatsApp aan Andre van Zyl vir meer inligting by 074 085 0801. 

Kommer oor veiligheid by Jakobskop-begraafplaas

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button