Bennie Henning van Germiston het die puik aksie foto gister tydens die Parys 400 SA cross country geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 74ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad of Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by huise afgelewer word).
Bennie Henning van Germiston het die puik aksie foto gister tydens die Parys 400 SA cross country geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die besondere foto tydens besoek aan Port Dickson geneem.Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die skitterende aksie foto van sy worshond geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige aksie foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Mark Fitschen van Kaapstad het die pragtige foto geneem.Andre F Nel het die pragtige foto van die die Karoo-vlaktes geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die treffende sonsondergang foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pratige foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Franco Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die aksie foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die skattige foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige natuurfoto van ‘n perdeby geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die mooi dansfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto van ‘n vis in die water geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n geelvink in vlug geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Kite Surfers” – Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto op die strand geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto by Cayley Lodge in die Drakensberge geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende foto geneem.Sonja Cronjé van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die branders wat teen die rotse breek geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.“Pentunia” – Sarina Small van Meyerton het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige natuurfoto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by Kiara Lodge in die Oos-Vrystaat geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van die spuitende water geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za