NewsNewsSportSport
Vaal Mustangs vol skop
SASOLBURG. – Die Vaal Mustangs se Goue Oues het Saterdag 20 November op die die Sasolburg Rugbyklunbse velde hul rugbytalente ten toon gestel. Dié toernooi het die ouer as 35-jariges die geleentheid gegee om in ‘n “veiliger omgewing” hul self weer op die rugbyveld uit te leef. Die dag het spel uit die boonste rakke …

SASOLBURG. – Die Vaal Mustangs se Goue Oues het Saterdag 20 November op die die Sasolburg Rugbyklunbse velde hul rugbytalente ten toon gestel. Dié toernooi het die ouer as 35-jariges die geleentheid gegee om in ‘n “veiliger omgewing” hul self weer op die rugbyveld uit te leef. Die dag het spel uit die boonste rakke opgelewer en hoewel die helftes korter is, die lynstane en skrum nie-mededingend is beteken dit nie dat daar nie kragtige lopies en harde duikslae uitgedeel is nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
