Local newsNewsNews

Drie Riviere-protesaksie van 2020 herdenk

Dit is vandag omtrent ’n jaar gelede wat inwoners van Drie Riviere ingangspaaie na die dorp versper om ’n duidelike boodskap aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit te stuur dat hulle keelvol is om sonder elektrisiteit te sit.

VEREENIGING. – Die protesoptredes van 20 November en 21 November het plaasgevind te midde van ’n kragonderbreking wat vir sommiges meer as drie weke lank geduur het nadat ’n substasie naby Shoprite ontplof het.

Vaalweekblad was destyds daar om die aksie vas te vang.

‘n Inwoner met ‘n plakkaat. Foto: Christiaan Cloete

Kyk video’s hier:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button