Local newsNewsNews
Kerke bid vir einde aan geslagsgeweld
‘n Interkerklike gebedsdiens vind Dinsdag (23 November) by Orange Farm plaas waartydens daar gebid sal word vir ’n einde aan geslagsgeweld.

ORANGE FARM. – Dié woongebied in Gauteng het ’n hoë voorkoms van geweld en veral geweld teen vroue en kinders.
Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid Faith Mazibuko sal teenwoordig wees.
Die diens vorm deel van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
