Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 74ste fotoblad verkyn die week in Vaalweekblad.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Bennie Henning van Germiston het die mooi aksie foto die afgelope naweek tydens die Parys 400 SA cross country geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi lankskap foto geneem.Elsje Vermeulen het die oulike foto van haar viervoetkind geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.“Pop goes the world” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto van die ballonne teen die dak geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die puik aksie foto die afgelope naweek tydens die Parys 400 SA cross country geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this lovely photo.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Kloofzicht geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die kunstige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die besondere lyne raakgesien en pragtig vasgevang.Peet Schabort van Deneysville het die kunstige foto by ‘n vulstasie in Petrus Steyn geneem.Rika Schoeman van Vanderbijlpark het die skattige foto van ‘n eekhoring geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die kunstige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Anne-Marie Linde, oud-Valie wat die afgelope ses maande in Hartebeespoort bly, het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za