Local newsNewsNewsSportSport
Emmies laat spaander by huissport
VANDERBIJLPARK.- Nadat sy vorige poging om sy huissportbyeenkoms aan te bied vroeër vandeesmaand uitgereën het, het die Laerskool Emfulenipark op Donderdag 25 November dié byeenkoms te voltooi. Met die Covid-pandemie wat sportgebeure oral in die wiele gery het. was dit bitter lekker vir ‘n slag om die kleinspan in aksie op die atletiekbaan te sien. …

VANDERBIJLPARK.- Nadat sy vorige poging om sy huissportbyeenkoms aan te bied vroeër vandeesmaand uitgereën het, het die Laerskool Emfulenipark op Donderdag 25 November dié byeenkoms te voltooi.
Met die Covid-pandemie wat sportgebeure oral in die wiele gery het. was dit bitter lekker vir ‘n slag om die kleinspan in aksie op die atletiekbaan te sien. Vaalweekblad se lense was daar om die aksie vas te vang.










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
