Local newsNewsNews

Boom vat vlam nadat weerligstraal dit tref

Die Emfuleni-brandweer is Saterdagoggend (27 November 2021) ontbied toe 'n boom in Drie Riviere-Oos aan die brand geslaan het nadat dit deur weerlig geslaan is.

VEREENIGING. – Niemand is in die voorval beseer nie en dit lyk nie of te veel skade aangerig is nie.

Die eienaar van die erf in Hawthornestraat waar die boom staan wou nie met Vaalweekblad praat nie.

The tree that was hit by lightning. Photo: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button