Local newsNationalNewsNews
Finale week van Miss Grand International – Lekker Jeané
Ons hou tone en duime vas, Jeané van Dam!
THAILAND. – Die Vaal se eie Miss Grand South Africa, Jeané van Dam het die naweek van Phuket na Bangkok gevlieg vir die finale week van die Miss Grand International kompetisie.
Die spanning loop hoog en dis weereens ‘n besige week wat vir almal wag. Jeané het via Nadine Herbst laat weet … “dankie vir al die liefde en ondersteuning ❤️ Hierdie journey is harde werk en uithouvermoë maar julle maak dit makliker❤️❤️❤️”.

Dinsdag, 30 November is die Nasionale kleredrag kompetisie, opgevolg met uitdunrondtes op 2 Desember en dan die finale rondte op Saterdag, 4 Desember. Volg gerus haar Facebookblad by @MissGrandSA om op hoogte te bly.
Lees ook: https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/104330/baie-geluk-aan-o…sa-jeane-van-dam/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
