Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 75ste fotoblad verskyn die week in Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by die huise afgelewer word).
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die dierbare foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Scholtz Buys from Cape Town caputed this beautiful image.Bennie Henning van Germiston het die sprokiesmooi wolke netjies vasgevang.Celest de Klerk van Vereeniging het die pragtige foto met onweerswolke in Clarens geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Chané Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Dylan Orphan van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi sonsondergang foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi donderweer wolke in Sinoville vasgevang.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige saamgestelde foto van die maan geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nicole Labuschagne (14) van Vanderbijlpark het id pragtige foto geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto geneem.Miquette Smith van Meyeton het die pragtige kleure in die hemelruim vasgevang.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpar het die mooi foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die pragtige foto by die Vaaldam geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto in Drie Riviere geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige nauurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die treffende foto in geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za