DF Malherbe se nuwe hoofleiers vir 2022 is onlangs bekendgestel. Hulle is: Daniella Grobbelaar (hoofmeisie), Divan Knoetze (hoofseun), Elizabeth Aucamp (onderhoofmeisie) en Christian Janse van Rensburg (onderhoofseun). Hulle is hier saam met skoolhoof Willem Botha.
VANDERBIJLPARK. – Laerskool DF Malherbe se nuwe hoofleiers vir 2022 is onlangs bekendgestel. Hulle is: Daniella Grobbelaar (hoofmeisie), Divan Knoetze (hoofseun), Elizabeth Aucamp (onderhoofmeisie) en Christian Janse van Rensburg (onderhoofseun). Hulle is hier saam met skoolhoof Willem Botha.
Dié seuns is verkies tot D.F. Malherbe se leerlingraad vir aanstaande jaar.Die dogters maak deel uit van Laerskool D.F. Malherbe se leerlingraad vir 2022.