Ina du Plessis van Pretoria het die kunstige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 76ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad of Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by die huise afgelewer word).
Ina du Plessis van Pretoria het die kunstige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto van die Swartwitpens-bokke in die EcoPark geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s. Besoek sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in Clarens geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto in Sondela Natuur Reservaat geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die skattige foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto by Wet Rock Lodge in Namibië geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Olivia Smit (13) van Vereeniging het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die pragtige foto van sy woefter geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende makro foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige foto geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die skattige foto van Legend geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi aksie foto onlangs tydens die Parys 400 SA cross country geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van sy wolfhond geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die pragtige foto so 17km buite Clarens geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n naaldekoker geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die puik aksie foto onlangs tydens die Parys 400 SA cross country geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za