Local newsNewsNews

Jy kan ‘n vakansie wen!

Die NG Welsyn Vanderbijlpark bied tans ‘n kompetisie aan met ‘n lekker wegbreek vakansie as die hoofprys. Maak seker jy skryf in. So wegbreek is nie te versmaai nie!

Een inskrywing kos R70 of twee teen R100 wat natuurlik jou kanse verdubbel.

Wat kry die wenner?

‘n Vakansie (buite seisoen) vir vier persone vanaf ‘n Maandag tot die Vrydag 10:00. Jy kan kies waarheen jy wil gaan, by die see of wildtuin. Vervoer en kos is vir jou eie sak.

Daar is ook prys soos haarversorging van Angels Hair in Meyerton en heerlike bederf by Lavender Hills Restaurant in Risiville.

Die kompetisie sluit op 21/12/2021. Die trekking vind plaas op 22/12/2021.

Kontak NG Welsyn Vanderbijlpark by 016 981 1044 of epos vdbijlpark.admin@ngwelfare.co.za vir meer besonderhede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button