Local newsNewsNews

Loer gerus na fotograwe se oes

'n Lekker wye verskeidenheid van prag-foto's!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 76ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die skattige foto van haar geliefde viervoet geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Miquette Smith van Meyeton het die kunstige foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Olivia Smit (13) van Vereeniging het die oulike foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto in Petrus Steyn geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Rika Schoeman van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n eekhoring geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Port Dickson, Maleisië geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto van sy jong Bulterriër, Baily, geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi aksie foto onlangs tydens die Parys 400 SA cross country geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto in Mosselbaai geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg vanaf Upington na Riemvasmaak geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Kaapse wewer geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Piet-my-Vrou geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die puik stillewe foto opgestel en afgeneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die treffende foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die puik aksie foto onlangs tydens die Parys 400 SA cross country geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button