Hoërskool Sasolburg High School (SHS) het as deel van hul aksie teen geweld teen vroue, ‘n insamelingsprojek geloods.
Leerlinge het sanitêre produkte, kosmetiese produkte, handsakke en ander benodigdhede bymekaargemaak.
Die produkte is deur van die leerlinge aan die LifeLine Shelter for Abused Women in Vereeniging oorhandig.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
