Local newsNewsNews

Kunstige fotografie aan orde van die dag

Die fotograwe het hulself weer oortref en vir 'n besonder kunstige foto-versameling gesorg. Geniet die mooi foto's én die naweek.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Bonéy Beukes (Fox Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Animal World, Vanderbijlpark geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Angelique De Jager wat so tussen Heilbron & Oranjeville woon, het die pratige foto langs die Vaaldam geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die oulike foto van Dobby,  haar klein woef geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi aksie foto onlangs tydens die Parys 400 SA cross country geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n naaldekoker geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Freda Pieters het die mooi foto op hul kleinhoewe net buite Vanderbijlpark geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Johan Kleynhans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n klein dorpie in die Pireneë-berge geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger-wildltuin geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die kunstige natuurfoto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Pretorius van Meyerton het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Olivia Smit (13) van die LS Handhawer in Vereeniging het die mooi foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto van die wind se tekenwerk geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto by Seacliff State Beach geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Santie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto in Bedworthpark geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button