Local newsNewsNews

Prag-foto’s om naweek af te sluit

Geniet vandag se prag-foto's en sterke vir die week wat voorlê.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Pretorius van Meyerton het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rico Bester van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Olivia Smit (13) van die LS Handhawer in Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Kan jy die wolk-beetjie bo-op die groot wolk se rug sien? Peet Schabort van Deneysville het die besondere wolke afgeneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sandra Vorster van Meyerton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige silhouette foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Santie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto in Bedworthpark geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful macro image.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi sonsondergang foto geneem.
“Sasha” – Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto van hond geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto by die Baragwaneth-vliegveld geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pratige foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n suikerbekkie geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi landskap foto geneem.
George Stevens het die besondere foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die Drakendsberge geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die kunstige foto geneem.
Leon Jacobson from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of a Goliath heron on the Vaal river near Stonehaven.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
“Sonsondergang op die plaas” – Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van ‘n Bobbejaanspinnekop geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button