Dit is 'n nat, koel dag in die Vaaldriehoek ... net die regte weer om tuis te bly en saam met die fotograwe te "toer". Welkom ook aan Jacques van den Linden van Meyerton wat sy eerste foto op die blad deel.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Gansbaai geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Gansbaai geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige monochroom foto geneem.Olivia Smit (13) van Vereeniging het die mooi foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto by Santa Cruz Harbour geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rico Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi natuurfoto geneem.“The Pier, Margate” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful macro image.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Meyersdal geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christel Kruger van Redan, Vereeniging, het die besoeker in haar tuin afgeneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Strandfontein geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Indiese spreeu geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die besondere foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem.“I’m Rich” – Jacques van den Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige monochroom foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in ‘n klein dorpie geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging het die oulike foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Magda Pretorius van Meyerton het die interessante foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns van Excelsior in die Vrystaat het die mooi makro foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za