Local newsNewsNews

Treffende foto’s in mono en kleur

Monochroom foto's kan net so treffend vertoon as kleurfoto's. Geniet vandag se versameling en welkom aan Retha Maartens van Meyerton en Danica Park van Botshabelo wat hul eerste foto's op die blad deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.
“I’m Free” – Jacques van den Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige monochroom foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die kunstige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die besondere lyne raakgesien en netjies vasgevang.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die treffende foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
“Kallie die skilpad” – Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige landskap foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Olivia Smit (13) van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus Jacques le Roux’s Art Work.
Retha Maartens van Meyerton het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto by Seacliff State Beach geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful macro image.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi  foto geneem.
Rico Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarina Smal van Meyerton het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi sonsondergang foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het ‘n fyn oog vir treffende lyne en het die mooi foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die treffende foto in Vredendal geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die monochroom foto geneem.
Danica Park van Botshabelo het die mooi foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Rooikeelbyevanger geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die besondere foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto in Kalkbaai geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button