Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto geneem.George Stevens het die besondere foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die besondere wolkformasie pragtig vasgevang.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Vredendal geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n kiewiet geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto in die EcoPark geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Gansbaai geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Olivia Smit (13) van Vereeniging het die mooi foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto van die prag-kleure in die hemelruim geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in die Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Retha Maartens van Meyerton het die pragtige foto in Elandsbaai geneem.Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto by Nieuwoudtville Valle geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die kunstige natuurfoto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Calvinia geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za