DENEYSVILLE. - Die Vaaldam lyk elke dag bietje voller en mooier. Volgens randwater.co.za was die dam 105% op 23 Desember 2021. Vlak: 22.92m Volume: 2734.3 Vloei: 51m³/s