Local newsNewsNews
Rotariërs bederf SAPD lede
Dankie aan elke polisielid wat oor die Kersnawek moet diens doen. Dankie aan die Rotariërs wat uitgereik het.
Die Rotary Klub van Vanderbijlpark het op 23 Desember 2021 SAPD lede wat nagskof gewerk het verras.

Polisielede aan diens is bederf met hamburgers, koeldrank en bekertjies gevul met lekkergoed.
“Dis ons manier om dankie te sê omdat die manne en vroue in blou deur die Feestyd werk,” het vorige president Jackie van Waveren gesê.
Dankie aan Rotarian Chantel Bosch, Jackie, Chris van Super Spar en Santjie Becker vir hul bydrae om die projek suksesvol te kon afhandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
