"The Bridge" - Jacques van der Linden van Meyerton het die skitterende foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
“The Bridge” – Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffende foto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in die klein dorpie Auvinyà geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die moo foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Kleinbaai geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rico Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Taalmonument, Paarl, geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Port Dickson, Maleisië, geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in McDougall Baai geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van die rooikeelbyvreters geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Danie Cloete van die Parys-distrik het die pragtige foto geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto in Kalkbaai geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die oulike foto in Tabazimbi, Elroi Safari, geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi makro foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za