Local newsNewsNews

Prag-foto’s wat die vreugde van Kersfees uitbeeld

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en fotograwe. Geniet vandag se fotoblad wat die wonder en vreugde van die Feesseisoen uitbeeld.

Dankie aan al die fotograwe vir hul bydrae deur die jaar én tot hierdie spesiale versameling vandag.

Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die unieke Kersfees foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die oulike foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Santa’s little herlper” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.
Leilani Röhrs van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die oulike foto van Harley geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die “stoute” Kersfees foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Is dit Kersvader se nuwe wa? Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Williston geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Leilani Röhrs van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou winter is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die oulike foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Leilani Röhrs van Vaalpark het die oulike foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die kunstige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging het die oulike foto van haar baba kokketiel geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button