Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto in Kalkbaai geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto in Kalkbaai geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die dreigende storm geneem.
Rico Bester van Kempton Park het die skitterende foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die besondere foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto naby Engolasters Lake, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die moo foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die besonder kunstige natuurfoto geneem.
“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“View from Signall Hill” – Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die kunstige natuurfoto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto by Hamad International Airport, Doha geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Nababeep geneem.
Christien Amos van Vaalpark het die stokgogga raakgesien en netjies op kamera vasgevang.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n dikbekwewer by die Safari Tuin Sentrum geneem.
Dr Leon Jacobson captured this beautiful photo in the winter of 2012 in Vaalpark.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die die treffende foto geneem.
Adrie Stuart van Meyertonpark het die kunstige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
“Popcorn” – Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Strandfontein geneem.
You can read the full story on our App. Download it
here .