Local newsNewsNews

So sluit fotograwe die jaar af

En so kom ons aan die einde van nog 'n jaar. Geniet vandag se pragtige foto-versameling en voorspoed vir 2022.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 77ste fotoblad het reeds in Vaalweekblad verskyn.
Gerald Gower van Sasolburg toor behoorlik met lig en het die pragtige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Rico Bester van Kempton Park het die treffende foto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by Manten Marina, Deneysville geneem.
“Heidelberg Heritage Museum” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige stillewe foto geneem.
Jan Putter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die besondere foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto by Sondela Natuur Reservaat geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die moo foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige natuurfoto geneem.
“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rika Schoeman van Vanderbijlpark het die pragtige foto van ‘n daglelie geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die eetsaal van ‘n stoomlokomotief by die museum in Matjiesfontein geneem.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Zonnika Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto by Hamad International Airport, Doha geneem.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Barry Raats van Vaalpark het die skattige foto geneem by Mihanzi by die Vaaldam.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Chané Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in hristell in McDougall Baai geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Austin Roberts Voëlpark in Brooklyn geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Yvonne Cordier van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto van ‘n geelvink geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Williston geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button