George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 78ste fotoblad sal in die volgende uitgawe van Vaalweekblad (12 Januarie) verskyn.
George Stevens het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die skilderagtige landskap foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffende foto geneem.Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto van ‘n klein padda geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.Jan Putter van Sasolburg het die ryk kleure en wolkformasies in die hemelruim kunstig vasgevang.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige natuurfoto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige natuurfoto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in Houtbaai geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Gansbaai geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.Sue-Mari Heyns van Excelsior het die pragtige foto geneem.Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto in Oranjeville geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige makro foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi natuurfoto geneem.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chané Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het ook die besondere wolke raakgesien en netjies vasgevang.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n dassie in die Pretoria Botaniese Tuine geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto op Seacliff State Beach geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto van ‘n valk geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van ‘n Klipspringer geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto van die besondere wolke geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za