Local newsNewsNews
Vaaldam – Vyfde kruinsluis oop
Vyfde kruinsluis oop by die Vaaldam. 10 Hekke oop by die Barrage.

DENEYSVILLE. – Volgens Rand Water is daar ‘n vyfde kruinsluis by die Vaaldam oopgemaak om 11:00 op 4 Januarie 2022.
Op die website randwater.co.za was die dam se statistiek aangeteken op 3 Januarie as:
Persentasie: 110.4%. Vlak: 23.34m. Volume: 2874.5 Vloei: 322m³/s Reënval: 15.2
Die Barrage:
By die Barrage was die vlak om 07:00 op 4 Januarie: 7.52m. Die vloei was (m3 s): 722.73 m³/s.
By die Barrage was die vlak om 07:00 op 4 Januarie: 7.52m. Die vloei was (m3 s): 722.73 m³/s.
Op 3 Januarie 2022 was die vloei op ‘n stadium teen 730.9m³/s.
Volgens Rand Water is daar steeds 10 hekke oop by die Barrage. Daarvan is slegs een ten volle oop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
