Wurms kan ook mooi wees! Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige natuurfoto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 78ste fotoblad sal in die volgende uitgawe van Vaalweekblad (12 Januarie) verskyn.
Wurms kan ook mooi wees! Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige natuurfoto geneem.Chane Van Sittert van Vereeniging het die kunstige foto geneem. Dit is die eerste foto wat Chane op die blad deel.Celest de Klerk van Vereeniging het die pragtige foto tydens ‘n besoek aan by Pretville Town geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die skitterende foto van ‘n luiperd in die Kruger-wildtuin geneem. Dit is die eerste foto wat hy op die blad deel.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Patrone in die hawe” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die interessante foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die kunstige natuurfoto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Bear Valley, Siera Mountains, California geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rico Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die Magistraatskantoor in Kaapstad geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Tanya Senekal het die treffende sonsondergang foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Adriaan Dewaal (16) van Belfast is een van die talentvolle jong fotograwe op die blad en het die natuurfoto in die EcoPark, Vaalpark geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in Houtbaai geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto in die Pretoria Botaniese Tuine geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.George Stevens het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige foto geneem.Huibrecht Henning van Henley-on-Klip het die pragtige foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die besondere natuurfoto geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige natuurfoto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die kunstige foto geneem.“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za