Local newsNewsNews

Vaalrivier oorstroom sy walle – Riviera on Vaal

Die Vaalrivier vloei sterk en wyd na kruinsluise by die Vaaldam oopgemaak is.

VEREENIGING. – Die eerste parkrun vir die jaar by die Vaal Country Club in Mario Milani Rylaan in Vereeniging sou op Saterdag, 8 Januarie 2022 plaasvind.

Dis egter gekanselleer omdat die Vaalrivier in vloed is.

Die Vaalrivier vloei sterk. Foto: Facebook

Op foto’s wat op die Riviera on Vaal parkrun se Facebookblad geplaas is, kan gesien word hoe ver die rivier reeds die valle oorstroom het.

Die Vaalrivier vloei op die stadium baie sterk nadat vyf kruinsluise by die Vaaldam die afgelope week oopgemaak is.

Water stroom oor die voetpad. Foto Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button