Local newsNewsNews

Treffende foto’s opgedis!

Die fotograwe het hulself weer oortref en 'n pragtige versameling opgedis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 78ste fotoblad sal in die week se Vaalweekblad (12 Januarie) verskyn.
John Grainger van Komatipoort het die treffende foto van ‘n luiperd in die Kruger-wildtuin geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n reier by Vaaldam se sluise geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n likkewaan geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto langs die viswaters geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
“Colour Run” – Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Maire van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Hermanus geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto by Vaaldam se sluise geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rindi Rheeder van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto op die kusweg tussen Gordonsbaai en Pringlebaai geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige makro foto geneem.
Zonnika Maartens van Meyerton het die pragtige foto van ‘n uil geneem.
Aderie Pitout van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Adriaan Dewaal (16) van Belfast is een van die talentvolle jong fotograwe op die blad en het die mooi foto in die EcoPark, Vaalpark geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto by Port Dickson in Maleisië geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi landskap foto in Pilansberg geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg Lamberts Baai toe geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige nauurfoto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige landskap foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto van ‘n huis in die woud geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto by  by Harties Damwal geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button