Local newsNewsNewsSportSport

Wanderers HPC Sesse-kampioen

MEYERTON. – Wanderers is Saterdag 8 Januarie op die HS Dr. Malan se velde as High Performance Cricket se senior sesse kampioen gekroon nadat hy United Kings in die eindstryd geklop het.  

MEYERTON. – Wanderers is Saterdag 8 Januarie op die HS Dr. Malan se velde as High Performance Cricket se senior sesse kampioen gekroon nadat hy United Kings in die eindstryd geklop het.

Die lede van die Wanderers sesse-span glimlag breed nadat hulle die HPC Sesse toernooi gewen het.
Aksie tydens die HPC Sesse toernooi wat in Meyerton plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button