Local newsNewsNews
Drieries verwelkom nuwe onnies
VEREENIGING. – ‘n Nuwe jaar bring nuwe dinge en nuwe uitdagings. Met ‘n nuwe akademiese jaar op hande verwelkom die Laerskool Drie Riviere in Vereeniging twee nuwe personeellede, mnr. Johan Fouché en mev. Dalene Esterhuizen wat hulle by die spogskool aansluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!