Local newsNewsNews
‘Hole-in-one’ vir Sasolburg se Johan
Dis mos die regte manier om 2022 te begin ... met 'n "hole-in-one"!
Vaalweekblad is baie trots en deel in Johan Herselman van Sasolburg se vreugde oor die uitstekende “hole-in-one” wat hy op 7 Januarie, op die 10e putjie by die Heron Banks Gholfklub in Vaalpark, behaal het. Dis mos enige gholfspeler se droom!


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
