Local newsNewsNews
Kersfees verleng by die ERT
Kersfees verleng by die ERT - kom deel in hierdie klassieke Kersverhaal.
SASOLBURG. – Indien jy dalk nog hunker na Kersfees en die Feesseisoen of as jy net hou van klassieke ballet vertonings, dan het die Etienne Rousseau Teater net die verrassing vir jou.

Die ERT Fliekklub bied op Sondag, 30 Januarie ‘n fliek-vertoning aan van die Royal Opera House se The Nutcracker, weke nadat die vertoning in Engeland klaargemaak en opgeneem is.
Kaartjies beloop R100 per persoon. Die vertoning begin om 14:00
Bespreek per WhatsApp by 063 217 5147.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
