Local newsNewsNews

Fotograwe kry goud vir dié versameling

Die fotograwe het vandag weer 'n puik foto-versameling moontlik gemaak. Sit terug en geniet.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 78ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad (12 Januarie).
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die treffende foto in die Suidoos Kaap op familie se plaas geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John Grainger van Komatipoort het die treffende foto in Voëlparadys, Ellisras geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die puik foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marievale-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Hermanus geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die pragtige landskap foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die skattige foto van haar viervoet-kinders geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto in Strand in Weskaap geneem.
Sonja Cronjé van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Aderie Pitout van Vereeniging het die mooi silhouette foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die besondere foto in Pilansberg geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Williston geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kolgans geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
“Afkoel in Dooievallei” – Hantie Botha van Vanderbijlpark het die oulike foto in Sossusvlei Namibië geneem. Dit is die eerste foto wat Hantie op die blad deel.
acques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto by The Palace of Fine Art geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Loeriesfontein geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button