Local newsNewsNews

President sirkel – die voëltjies floreer

Die kleurvolle sirkel lok al hoe meer besoekers.

VANDERBIJLPARK. – Die sirkel by President Hyper trek al hoe meer aandag, nie net vir die kleurvolle blomme nie, maar ook oor die aantal voëltjies wat daar tuisgaan.

Die twee sement bakke word gevul met kos vir die voëls. Foto’s verskaf

Magda van Schalkwyk van President Hyper het laat weet dat hul nou ook twee sementbakke op die sirkel vasgemessel het waar daar daagliks vir die voëltjies kos gegee word. Sedert hulle die bakke opgesit het, het meer voëls in die bome begin nesmaak.

Die bome bied ‘n tuiste vir voëltjies.

Magda het gesê na die artikel oor die sirkeltuin verskyn het, besoek mense nou die tuin en kom hul gereeld in die winkel om dankie te sê vir die stukkie lushof.

Lees ook: https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/118831/president-sirkel-nou-n-lus-vir-die-oog/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button