Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 78ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad (12 Januarie).
Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Gerald Gower van Sasolburg het die puik foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Adriaan Dewaal (16) van Belfast is een van die talentvolle jong fotograwe op die blad en het die mooi foto in die EcoPark, Vaalpark geneem.Hantie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Namibië geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Japie Botha van Vanderbijlpar het die pragtige foto van Bogenfels in Namibie geneem.Joalize Els van Frankfort is ‘n joernalis wat fotografie as stokperdjie beoefen. Sy het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marievale-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Elim geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto van ‘n geelwewer geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto in die Weskaap geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto met die mis voor Tafelberg geneem.Sue-Mari Heyns het die skattige foto van skillie geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.“When your wife/mom is angry at you but you’re a photographer” – Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Aderie Pitout van Vereeniging het die mooi silhouette foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n tarentaal geneem.Dylan Orphan van Vaalpark het die kunstige foto van Sasol 1 geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“Saddle-billed Stork” – George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige stillewe foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za