Local newsNewsNewsSportSport
Netbal Quad Reeks begin 15 Januarie 2022
Sterkte Monique en die res van die SPAR Proteas!
LONDON. – Die SPAR Proteas speel op 15 Januarie om 15:45 hul eerste wedstryd teen Engeland in die Netball Quad Series.
Sondag vat hul Australië aan om 16:00 en Dinsdag speel hul om 19:15 teen Nieu-Zeeland.
Die semi-finale en finale word op Woensdag, 18 Januarie 2022 beslis. Al die wedstryde vind by die Copperbox Arena in London plaas.
Vaaldriehoekers het ‘n ekstra belang by die Netbalreeks omdat een van ons eie sterre, Monique Reyneke vir die Proteas speel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
