Local newsNewsNews
Weerligstrale oor Meyerton puik vasgevang
Jacques van der Linden, 'n talentvolle fotograaf en inwoner van Meyerton, het gisteraand hierdie skittende foto's van die weerligstrale oor Meyerton geneem voor dit begin reën het.
Jacques is ook lid van die Vaalweekblad se Fotogroep wat gereeld ander puik foto’s deel.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
