Local newsNewsNews
Kollegepark maak eerste skooldag spesiaal
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark het geen steen onaangeroer gelaat om die graad1-leerling van 2022 se eerste skooldag vroeër onvergeetlik te maak. ‘n Fees-atmosfeer het die jongspan met die intrapslag gegroet en Tiger van Winnie the Pooh was ook daar om drukkies en geskenkpakkies uit te deel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!