Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 79ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad (19 Januarie).
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto in Stone Town, Zanzibar geneem.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die oulike foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige natuurfoto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi argitektuur foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto by Malelane Gate Kruger Park View geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg Lamberts Baai toe geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffende foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n jong kameelperd in Sabie Kruger National Park geneem.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n dahlia geneem.
June Bartlett van George het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat Lindie op die blad deel.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marievale-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Elim geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto in Elandsbaai geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App
here .