Local newsNewsNews
Die kort en die lank daarvan
Die langste Lumie en die twee kortstes lyk te oulik bymekaar.
SASOLBURG. – Lumiére Primêre Skool het die oulike foto’s ingestuur van hul langste en korste leerlinge hierdie jaar. Junior (Gr. 7) is al byna 2m lank en kan die twee jonge graad 1’tjies, Jonathan en Bokamoso, sommer maklik optel.


Maskers slegs afgehaal vir die neem van die foto’s.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
