Local newsNewsNews

Natuurfoto’s altyd ‘n treffer

Natuurfotografie is vandag die hoofdis op die spyskaart ... geniet dit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 79ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad (19 Januarie).
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige landskap foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige landskap foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige natuurfoto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Wildernis geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.

Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marievale-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi natuurfoto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige wolke met sonsonderang afgeneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Suidelike Waterfiskaal geneem.
Diane Coetsee van Arconpark, Vereeniging het die pragtige landskapfoto in die Drakensberg geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Strandfontein geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die interessante foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige natuurfoto in Desaru geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button