Local newsNewsNews
Fonteine-byeenkoms groot sukses
SASOLBURG. – Sowat 13 skole het Vrydag 21 Januarie op die DP de Villiers-stadion toegesak om aan die Laerskool Fonteine se gesogte Uitnodigings-byeenkoms deel te neem. Die byeenkoms was ‘n belewenis met die hoofpawiljoen wat vir die eerste keer in twee jaar weer stampvol was. Die byeenkoms het atletiek uit die boonste rakke opgelewer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!