Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige natuurfoto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 80ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad / Ster-koerant.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige natuurfoto geneem.Japie Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige landskap foto geneem.Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die pragtige landskap foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Irene Cloete het die pragtige foto op die plaas Weltevreden in die Parys-distrik geneem.John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Leanka Koekemoer, 14 van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige landskap foto in Hermanus geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Louise vd Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die treffende kleure met sonsondergang vasgevang.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto in Hartbeespoort geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Natasha du Toit van Marble Hall in Limpopo het die mooi foto gedeel. Dit is die eerste foto wat Natasha op die blad deel.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die Seinkas by Matjiesfontein Stasie geneem.Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Aderie Pitout van Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi natuurfoto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Nababeep geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto in Pilansberg geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto by Santa Cruz Harbour geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende makro foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi silhouette foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi sonsondergang foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za