Local newsNewsNews

Ses nuwe onderwysers vir Vaalpark Primêr

Welkom en sterkte!

VAALPARK. – Ses nuwe personeellede het hierdie kwartaal deel van die Vaalpark Primêre Skool se span geword.

Michelle McCallum en Nadia Botha is aangestel vir die Intermediêre fase: Graad 4 tot 6. 

Johané Petzer en Melienke Human is albei aangstel vir die Grondslagfase Graad 2.

Lehandri Jacobs gee klas vir die Grondslagfase: Graad 0 terwyl Divan van Pletsen as student diens doen. 

Vaalpark Primêr het die nuwe onderwysers op die skool se Facebookblad welkom geheet en gesê: “Jul gaan diep spore in kinderharte trap. Welkom by ons Wenspan.”

Die skoolhoof, Karin Baker, het gesê: “Kan nie wag om saam dié klompie te werk nie! Glo in n mooi toekoms.”

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button